Besproeiing van Sitrus – ‘n Praktiese benadering – 26 / 27 Okt 2022 – Patensie (Afrikaans)
Patensie Eastern Cape, South AfricaKursus Opsomming: Water is ‘n waardevolle en skaars hulpbron en meer en meer druk sal in die toekoms op produsente geplaas word om meer presies te wees in die gebruik van water en voedingstowwe. Deesdae word die meeste voedingstowwe deur die besproeiingstelsel toegedien en indien die besproeiingtoediening nie optimaal is nie sal die voedingstof toediening […]